Sjut
manlike voornaam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sjut is 'n ou Duitse voornaam uit die Oos-Friesiese streek en is waarskynlik afgelei van die Nordiese naam Sigurd. Sigurd, op sy beurt, beteken weer dieselfde as die Oudhoogduitse naam Sigfrit.
Die familienaam of van Sjuts is afgelei van die naam Sjut. Die genitief-'s, impliseer die betekenis "om aan die familie van … te behoort".