Skandinawiese Renbaan

Die Skandinawiese Renbaan is 'n 4,025 km lange motorsportrenbaan in Anderstorp, Swede. Dit het die Sweedse Grand Prix ses keer van 1973 tot 1978 gehuisves.

Skandinawiese Renbaan
Scandinavian Raceway 1978.svg
Ligging Anderstorp, Swede
Koördinate 57°15′51″N 13°36′5″O / 57.26417°N 13.60139°O / 57.26417; 13.60139Koördinate: 57°15′51″N 13°36′5″O / 57.26417°N 13.60139°O / 57.26417; 13.60139
Groot byeenkomste Sweedse Grand Prix
Baanoppervlak Teer
Lengte 4,025 km (2,501 mi)
Draaie 8