Skip Homeier (5 Oktober 1930 – 25 Junie 2017) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Gunfighter (1950) en The Tall T (1957), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Interns (1970).
Skip Homeier
|
|
Geboortenaam
|
George Vincent Homeier
|
Geboorte
|
(1930-10-05)5 Oktober 1930
|
Sterfte
|
25 Junie 2017 (op 86)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Beroep(e)
|
Akteur en regisseur
|
Aktiewe jare
|
1941–1982
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
- 1946: Boys' Ranch
- 1948: Arthur Takes Over
- 1950: The Gunfighter
- 1954: Cry Vengeance
- 1956: The Burning Hills
- 1956: Stranger at My Door
- 1956: Thunder Over Arizona
- 1957: The Tall T
- 1957: No Road Back
- 1959: Plunderers of Painted Flats
- 1960: Comanche Station
- 1962: Stark Fear
- 1982: Quell and Co.
- 1954: Justice
- 1960: Dan Raven
- 1966: Star Trek
- 1970: The Interns
- 1963: Johnny Shiloh
- 1970: The Challenge
- 1973: Voyage of the Yes