Slaapafwykings
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Slaapafwykings word in die DSM-IV in die volgende afdelings verdeel:
- Primêre Slaapversteurings;
- Slaapversteurings sekondêr tot ander geestesversteurings;
- Slaapversteurings sekondêr tot 'n algemene mediese toestand; en
- Substans-geïnduseerde slaapversteuring.
Slaapafwyking | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
eMedicine | onderwerpenlijst | |
Mediese waarskuwing |
Bronne
wysig- Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders. (4th Ed.) American Psychiatric Association. 1994.