Solveig Dommartin

Solveig Dommartin (16 Mei 1961 – 11 Januarie 2007) was 'n Duitse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Wings of Desire (1987), Until the End of the World (1991), en Faraway, So Close! (1993).

Solveig Dommartin
Gebore(1961-05-16)16 Mei 1961
Sterf11 Januarie 2007 (op 45)
NasionaliteitDuits
BeroepAktrise, regisseuse, en skryfster

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1985: Tokyo-Ga
  • 1987: Wings of Desire
  • 1989: The Prisoner of St. Petersburg
  • 1990: No Fear, No Die
  • 1991: Until the End of the World
  • 1993: Faraway, So Close!

Eksterne skakelsWysig