Sondagsloop
Die Sondagsloop is 'n klein takrivier van die Dwarsrivier en Mokolorivier naby Vaalwater in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
Sondagsloop | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Mokolorivier |
Monding-hoogte | 1 154 m |
Koördinate: 24°14′15″S 28°8′53″O / 24.23750°S 28.14806°O |