Sondra Locke
Sondra Locke (28 Mei 1944 – 3 November 2018) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Outlaw Josey Wales (1976), Every Which Way But Loose (1978), Bronco Billy (1980), en Sudden Impact (1983).
Sondra Locke | |
Geboortenaam | Sandra Louise Smith |
---|---|
Geboorte | 28 Mei 1944 |
Sterfte | 3 November 2018 (op 74) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1968: The Heart Is a Lonely Hunter
- 1970: Cover Me Babe
- 1971: Willard
- 1972: A Reflection of Fear
- 1974: The Second Coming of Suzanne
- 1976: The Outlaw Josey Wales
- 1977: Death Game
- 1977: The Gauntlet
- 1977: The Shadow of Chikara
- 1978: Every Which Way But Loose
- 1980: Bronco Billy
- 1980: Any Which Way You Can
- 1983: Sudden Impact
- 1986: Ratboy
- 1990: Impulse
- 1997: Trading Favors
- 2017: Ray Meets Helen
Televisiereekse
wysig- 1972: The ABC Afternoon Playbreak
- 1995: Les grands reportages
Televisierolprente
wysig- 1974: Gondola
- 1979: Friendships, Secrets and Lies
- 1982: Rosie: The Rosemary Clooney Story
- 1995: Death in Small Doses