Sonja Sutter
Duitse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sonja Sutter (17 Januarie 1931 – 2 Junie 2017) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Everyman (1961) en The Wild Duck (1976), en in die televisiereekse Heidi (1978) en Lieben wie gedruckt (1995).
Sonja Sutter | |
Geboorte | 17 Januarie 1931 |
---|---|
Sterfte | 2 Junie 2017 (op 86) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1952: Frauenschicksale
- 1954: Meines Vaters Pferde, 1. Teil: Lena und Nicoline
- 1955: Die Barrings
- 1955: Das Schweigen im Walde
- 1955: Star mit fremden Federn
- 1956: Drei Birken auf der Heide
- 1956: Johannisnacht
- 1957: Lissy
- 1958: Der Lotterieschwede
- 1958: Tatort Berlin
- 1961: Everyman
- 1976: The Wild Duck
- 1976: Ich will leben
Televisiereekse
wysig- 1978: Heidi
- 1995: Lieben wie gedruckt
Televisierolprente
wysig- 1957: Mrs. Cheneys Ende
- 1957: Minna von Barnhelm
- 1962: Lumpazivagabundus
- 1963: Elektra
- 1963: Mario und der Zirkus
- 1965: Onkel Wanja - Szenen aus dem Landleben
- 1968: Schmutzige Hände
- 1970: Nachbarn
- 1976: Wir pfeifen auf den Gurkenkönig
- 1980: Die weiße Stadt
- 1985: Der Marquis von Keith