Sopot
Sopot [ˈsɔpɔt] (Duits: Zoppot) is 'n herstellings- en vakansieoord in Noord-Pole. Sopot is aan die Baai van Gdańsk geleë en vorm saam met Gdańsk en Gdynia die metropolitaanse gebied van "Driestad" (Pools: Trójmiasto). Terwyl handel, nywerhede en seehawens die ekonomiese basis van die twee groter susterstede vorm, is toerisme tradisioneel die belangrikste bron van inkomste vir Sopot.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Pommere |
Koördinate | 54°26′N 18°33′O / 54.433°N 18.550°O |
Stigting | 8ste eeu |
Stadstatus | 1902 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 17,3 vk km |
Hoogte bo seevlak | - m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 38 141 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 203/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 080 700 |
Tydsone | MET (UTC +1) |
- Somertyd | MEST (UTC +2) |
Klimaat | |
- Tipe | Gematigde seeklimaat |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | 8,0 °C (Gdynia) |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -2,2 °C/17,1 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 577 mm (Gdynia) |
Stadpresident | Jacek Karnowski |
Amptelike Webwerf | www.sopot.pl/ |
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sopot. |