Maak hoofkeuseskerm oop
Sorina Erasmus
AliasDie "Flooze"
Geboorte18 November
Aktiewe jare2007 - tans
EtiketteEMI, RMD
Webwerfhttp://www.sorina.co.za/
Portal.svg Musiekportaal

Sorina Erasmus is 'n Afrikaanse aktrise en sangeres.

Haar debuutalbum, Engel met 'n Angel is in 2007 deur RMD vrygestel. Daarna het EMI twee verdere albums van haar vrygestel, genaamd: Hoezit my Tjomma, en die nuutste album, Ek watch jou.[1]

Sy speel die rol van die Witbank-flooze in SABC2 se sepie, 7de Laan. Sy was ook in KykNET se dramareeks Dryfsand te sien, waar sy die rol van die bibliotekaresse en dominatriks vertolk het.

DiskografieWysig

  • Engel met 'n Angel, 2007, RMD
  • Hoezit my Tjomma, 2009, EMI
  • Ek watch jou, 2011, EMI

FilmografieWysig

  • 7de Laan (TV-reeks) as Jessie of die Witbank-flooze
  • Dryfsand (TV-reeks) as die bibliotekaresse en dominatriks

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig