SoundCloud
SoundCloud is 'n aanlynklankverspreidingsplatform wat in Berlyn, Duitsland gebaseer is en wat gebruikers in staat stel om klank op te laai, op te neem, te bemark, en te deel. SoundCloud is in Augustus 2007 deur Alexander Ljung en Eric Wahlforss gestig.
SoundCloud | |
Tipe | Beperkte maatskappy |
---|---|
Gestig | Augustus 2007 |
Hoofkantoor | Londen (wettige plek), Berlyn (takkantoor Duitsland) |
Sleutelpersone | Alexander Ljung (stigter en voorsitter van die raad) Kerry Trainor (besturende direkteur)[1] Michael Weissman (hoofbedryfsbeampte) Eric Wahlforss (stigter en hoof van produkbestuur) Dave Haynes (besigheidsontwikkeling) Jamie Kantrowitz (uitvoerende direkteur) David Noël (bemarking) |
Industrie | Musiekbedryf, aanlynmusiekdiens |
Bedryfsinkomste | €17,4 miljard (2014)[2] |
Werknemers | 247 (2017)[2] |
Webwerf | soundcloud.com |
Verwysings
wysig- ↑ billboard.com: SoundCloud Accepts $170 Million Rescue, Taps New CEO to Replace Alex Ljung
- ↑ 2,0 2,1 Alex Hofmann (6 Julie 2017). "SoundCloud entlässt 173 Mitarbeiter". Gründerszene.de (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2019. Besoek op 13 Julie 2017.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie SoundCloud.
- Amptelike webwerf