Spekboomrivier
Die Spekboomrivier is 'n lang sytak van die Steelpoortrivier, op sy beurt weer 'n tak van die Olifantsrivier in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika.
Spekboomrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 676 m |
Koördinate: 24°38′38″S 30°18′18″O / 24.64389°S 30.30500°O |
Oorsprong
wysigMonding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Spekboomrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)