Penisverlenging: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Skakel |
Niks Etikette: Teruggerol Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf |
||
Lyn 19:
Pille, plakkers en olies om die penis te vergroot word [[Internet|aanlyn]] verkoop. Sulke produkte word gewoonlik as ondoeltreffend beskou.<ref>{{cite journal | vauthors = Nugteren HM, Balkema GT, Pascal AL, Schultz WC, Nijman JM, van Driel MF | title = Penile enlargement: from medication to surgery | journal = Journal of Sex & Marital Therapy | volume = 36 | issue = 2 | pages = 118–123 | date = 2010 | pmid = 20169492 | doi = 10.1080/00926230903554453 | s2cid = 39984361 }}</ref>
==Fisieke
Fisieke tegnieke behels verlengingstoestelle, gewigte en vakuumdruk. Daar is ook 'n aansienlike oorvleueling tussen tegnieke om die penis te vergroot en tegnieke vir ander, verwante doeleindes, soos die omkeer van [[impotensie]], die verlenging van [[ereksie]]s en die verhoging van [[Orgasme|sekuele klimaks]].
|