Annelie Botes: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
Lyn 30:
}}
 
'''Annelie Botes''' (gebore as '''Annelie Basson'','; 28 Junie 1957 - 12 Desember 2024) is ’n [[Afrikaans]]e roman-, kortverhaal- en rubriekskryfster. Sy skryf vanaf haar agtiende jaar. Haar skryfwerk word deur die behandeling van moeilike, maar menslike temas, gekenmerk. Sy skryf onder meer oor dobbelverslawing (in ''Trippel sewe''), outisme (in ''Raaiselkind'') en bloedskande (in ''Thula-Thula'').<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
Sy wen die [[ATKV-Prosaprys]] vir gewilde prosa vir ''Klawervier'' in 1998. In 2010 bars 'n storm oor Botes se kop los wanneer sy in 'n [[Rapport]]-onderhoud erken dat sy 'nie van swartmense hou nie'. Die Suid-Afrikaanse Letterkundetoekenning (SALA) is aan haar toegeken vir ''Thula-Thula'', maar later as gevolg hiervan teruggetrek.