Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
guppy
No edit summary
Lyn 38:
}}
 
Die '''guppie''' (''Poecilia reticulata''; [[Engels]]: ''guppy'') is 'n varswater [[vis]]. Dit is een van die gewildste [[akwarium]]visspesies ter wêreld. Die vis kom natuurlik voor in noordoostelike [[Suid-Amerika]] en die [[Karibiese Eilande]]. In [[Suider-Afrika]] kom dit voor in [[KwaZulu-Natal]], die [[Kuruman]]oog en die [[Otjikotomeer]] in [[Namibië]]. Dit staan ook bekend as die ''miljoenvis''.
 
== Voorkoms ==