Geriewe
Hieronder is 'n lys van spesiale geriewe wat gebruikers deur hulle voorkeure kan aktiveer, soos gedefinieer in MediaWiki:Gadgets-definition. Die oorsig bied maklike toegang tot die stelselboodskapblaaie wat elke gerief se beskrywing en kode wys.
Redigering[View description]
- Dot se sintaks-merkpen, laat sintaks uitstaan deur dit in verskillende kleure in die wysigingsboks te vertoon. Die gerief werk die beste met Firefox, maar werk ook meestal met Opera en Chrome. (View description | Eksporteer)
Gebruik: Gadget-DotsSyntaxHighlighter.js - KarakterInvoeg, wys spesiale karakters onderaan die wysigingsboks. Kliek op die karakters om dit in die artikel te voeg. (View description | Eksporteer)
Gebruik: Gadget-charinsert.js, Gadget-charinsert.css
Enabled for everyone by default. - wikEd, 'n geïntegreerde woordverwerker vir Firefox, Safari en Google Chrome. Lees die hulpbladsy vir gebruikersinstruksies. Die gerief word nie aanbeveel nie omdat dit verouderd is en ook nie na Afrikaans vertaal is nie. (View description | Eksporteer)
Gebruik: Gadget-wikEd.js - HotCat word gebruik om kategorieë maklik aan 'n bladsy toe te voeg, te verwyder of 'n bestaande kategorie te verander. Telkens word 'n kategorie voorgestel, gebaseer op bestaande kategorieë. [voorbeeld] (View description | Eksporteer)
Gebruik: Gadget-HotCat.js
Lees[View description]
- Verwysings-ballonne, wys details in 'n ballon bokant enige inlyn verwysing as die muis daaroor beweeg. Dit help sodat die verwysings onmiddellik sigbaar is, en mens nie al die pad ondertoe moet blaai om dit te sien nie. (View description | Eksporteer)
Gebruik: Gadget-ReferenceTooltips.js, Gadget-ReferenceTooltips.css
Available for the following skins: Vector legacy (2010), Vector (2022), MonoBook, Timeless, Modern, Keulen blou. - Plaas 'n "Wis kas" skakel boaan bladsye. As daarop gekliek word sal die bladsy se kas skoongemaak word. (View description | Eksporteer)
Gebruik: Gadget-purgetab.js - Navigasie-pop-ups, voorskou van artikels en wysigingsfunksies wanneer na 'n skakel gewys word. (View description | Eksporteer)
Gebruik: Gadget-popups.js
Voorkoms[View description]
- Wys radioknoppies om tussen aansigte van sekere inhoud, byvoorbeeld sommige kaarte, te wissel (View description | Eksporteer)
Gebruik: Gadget-switcher.js
Enabled for everyone by default.