Verskil tussen weergawes van "Thaba Nchu"

7 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
==Geskiedenis==
Die area was die vesting van die [[BarolongRolong|Barolongstam]]stam onder hul hoofman, Moroka, wat hulle in die 1830's hier gevestig het na die stamoorloë met die Matebeles onder leiding van [[Silkaats]]. 'n Sendingstasie is hier in 1833 geopen deur die Wesleyaanse sendeling, eerwaarde James Archbell. Aangesien die dorp op die hoofroete van die [[Groot Trek]] vanaf die oostelike Kaapkolonie was, en omrede hoofman Moroka die Voortrekkers goedgesind was, het die Voortrekkers hier uitgespan. Die dorp is in [[1873]] gestig en was deel van [[Bophuthatswana]], een van die voormalige [[Bantoestan|tuislande]].
 
==Omgewing==
Anonieme gebruiker