Verskil tussen weergawes van "1820-Setlaars"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die setlaars uit [[Engeland]], waaronder ook 'n aantal adellikes, is deur die Britse regering en die koloniale owerhede van die Provinsie van die Kaap die Goeie Hoop aangemoedig om in [[Suid-Afrika]] 'n nuwe tuiste te vind, maar in wese was dit 'n poging om die anglofone element van die Suid-Afrikaanse bevolking te versterk en veral die grensgebied van die [[Oos-Kaap]] deur middel van 'n groter blanke bevolking teen aanvalle van die [[Xhosas|Xhosa-stamme]] te verdedig. Dit was een van die grootste Britse immigrasiegolwe in die geskiedenis van Suid-Afrika.
 
[[Beeld:Cruikshank All among the Hottentots capering to shore 1820.jpg|thumb|280px380px|'n Satiriese uitbeelding van die 1820-setlaars, wat emigrante waarsku oor wat op hulle wag.]]
 
== Historiese agtergrond ==
3 195

wysigings