Verskil tussen weergawes van "Tycho Brahe"

1 greep verwyder ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
k
[[Lêer:Tycho Brahe.JPG|thumb|180px|Tyge Ottesen Brahe]]
'''Tycho Brahe''' (gebore as '''Tyge Ottesen Brahe''', ([[Skåne]], [[14 Desember]] [[1546]] – [[Praag]], [[24 Oktober]] [[1601]]) was ’n [[Denemarke|Deense]] [[sterrekundige]].
 
Brahe het in [[1572]] ’n "nuwe helder ster" in die [[sterrebeeld]] [[Cassiopeia (sterrebeeld)|Cassiopeia]] ontdek. Hy beskryf dié vreemde gebeurtenis in sy boek ''De Stella Nova'' ([[Latyn]] vir "Oor die nuwe ster"). Dit is nou bekend dat dit ’n [[supernova]], ’n sterontploffing, was. Hy het dadelik in [[Europa]] bekend geword en ’n aanbod van koning [[Frederik II van Denemarke|Frederik II]] aanvaar om twee sterrewagte te bou.