Verskil tussen weergawes van "Nico van Rensburg"

72 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Persoon | naam = Nico van Rensburg | bynaam = | beeld = | beeldbeskrywing = | onderskrif = | geboortenaam ...')
 
}}
 
'''Nico van Rensburg''' was 'n [[Suid-Afrika]]anse konsertina-speler. Van Rensburg het bekendheid verwerf nadat hy in 1984 en 1990 die [[SAUK]] se boeremusiekorkes-kompetisie gewen het. Hy het baie van sy eie musiek gekomponeer en het verskeie toekennings viroor sy musieklewe ontvang. Hy was ook die beskermheer van die Boeremusiekgilde.
 
Van Rensburg is op [[12 Mei]] [[2013]] op 76-jarige ouderdom aan 'n hartaanval by die ''1 Militêre Hospitaal'' in [[Pretoria]] oorlede.<ref>[http://praag.co.za/index.php/nuus-magazine-402/afrikaanse-nuus-magazine-401/13486-boeremusiek-legende-oorlede.html Boeremusiek-legende oorlede], [[Praag]], 13 Mei 2013</ref>
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* {{Youtube|VpQv-zjVnpQ|Tant Antjie Ruik na Gom}}
 
{{Saadjie}}