Verskil tussen weergawes van "Ensiklopedie"

1 greep verwyder ,  7 jaar gelede
k
versorg, replaced: |right| → |regs| (2), {{verwysings}} → {{Verwysings}}, onstaan → ontstaan using AWB
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q5292)
k (versorg, replaced: |right| → |regs| (2), {{verwysings}} → {{Verwysings}}, onstaan → ontstaan using AWB)
[[Lêer:Brockhaus Lexikon.jpg|thumb|rightregs|250px|Die bekende Duitse ''Brockhaus Konversationslexikon'' uit die jaar [[1902]]]]
 
'n '''Ensiklopedie''' is 'n geskrewe versameling van menslike kennis.
 
== Historiese oorsig ==
[[Lêer:ENC 1-NA5 600px.jpeg|thumb|rightregs|250px|Die Franse ''Encyclopédie'' van 1751]]
 
In die klassieke Griekse oudheid is kennis gewoonlik mondeling oorgedra; die interdissiplinêre kennis of ''enkyklios paideia'' wat as belangrik vir die onderwys van jong mense beskou is, het kunste en wetenskappe ingesluit.
Een van die laaste ensiklopedieë, wat die wetenskaplike kennis in kategorieë onderverdeel het, was Francis Bacon se ''Instauratio magna'' (omstreeks [[1620]]). Bacon het 'n poging onderneem om die tradisionele Vrye Kunste op 'n nuwe moderne manier te kategoriseer. Vanaf die tweede helfte van die [[17de eeu]] was ensiklopedieë alfabeties van aard.
 
Die [[18de eeu]] was die klassieke ensiklopediese tydperk waarin nasionale en universele ensiklopedieë onstaanontstaan het. Die ''Encyclopédie ou Dictionnaire raisonné des arts en métiers'' van [[Denis Diderot|Diderot]], d'Alembert en ander, wat vanaf [[1751]] verskyn het, is in die gees van die Verligting geskryf en was baie neutraal ten opsigte van die feite wat aangebied is, maar was nogtans selektief by die keuse van sy materiaal en vol van kommentare. Die skrywers het die belangrikheid van die ambagte en wetenskappe beklemtoon en tegelykertyd skerp en ironiese of selfs blasfemiese kommentaar op irrasionele onderwerpe soos godsdienste gelewer. Die artikel oor kannibalisme het byvoorbeeld 'n verwysing na die Christelike eucharistie bevat.<ref>[http://science.orf.at/science/news/29082 ''ORF (Oostenrykse Uitsaaikorporasie) - Gevaarlike kennis'']</ref>
 
Later ensiklopedieë soos die Duitse ''Brockhaus''-ensiklopedie, wat wêreldwyd as 'n voorbeeld vir 'n universele ensiklopedie beskou is, was eerder objektief en neutraal en daarop gemik om wetenskaplike kennis ook vir leke toeganklik te maak.
 
== Verwysings ==
{{verwysingsVerwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* http://www.wordiq.com/definition/Encyclopedia - Definisie en uitgebreide beskrywing
* [http://www.aisa.us Free Encyclopedia of Articles Sorted By Rank!]
 
 
[[Kategorie:Kennisbestuur]]
[[Kategorie:Letterkunde]]
 
{{Link FA|de}}
{{Link FA|hy}}