Verskil tussen weergawes van "Stompneuspunt-vuurtoring"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (Winstonza het bladsy Stompneuspuntvuurtoring na Stompneuspunt-vuurtoring geskuif)
k
'''Stompneuspunt-vuurtoring''' is 'n [[vuurtoring]] aan die noordelike punt van [[Kaap St. Martin-skiereiland]], by die westelike ingang van [[St. Helenabaai]]. Die 26 meter hoë toring is in die 1920's gebou. Dit is 'n vierkantige, gemesselde toringkliptoring.<ref name "rowlett"> [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/ The Lighthouse Directory], [http://www.unc.edu/~rowlett/lighthouse/zaf.htm Lighthouses of Western South Africa] {{en}}, Besoek op 28 Mei 2012 </ref> Dit is wit geverf met 'n groen lanternkoepel.<ref name "rowlett" /> Dit is onbeman en aktief.<ref>Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9</ref>
 
Hierdie ongewone vuurtoring is privaat gebou en later amptelik in gebruik geneem.<ref name "rowlett" />