Verskil tussen weergawes van "All Blacks"

3 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
→‎Geskiedenis: better quality pic
k (versorg, replaced: |right| → |regs| (3), onstaan → ontstaan using AWB)
(→‎Geskiedenis: better quality pic)
 
===Internasionale kompetisie begin===
[[Lêer:1905 All BlacksOriginal_allblacks.jpg|thumb|250px|Die 1905 Oorspronklike All Blacks.]]
[[Lêer:Wales-v-New-Zealand-1905.jpg|thumb|250px|'n Lynstaan tydens die 1905 Wedstryd teen Wallis - die enigste wat die All Blacks op die besoek verloor het.]]
In [[1892]] is die Nieu-Seelandse Rugbyvoetbalunie (NZRFU) gevorm wat sewe unies uitgesluit Canterbury, Otago en Southland, verteenwoordig het.<ref name="NZRUNoCanty">Gifford (2004), pg 32.</ref><ref>Canterbury, Otago en Southland het beswaar aangeteken teen die vereiste dat NZRFU uitvoerende komiteelede in Wellington moes woon. Hulle het uiteindelik alaml by die NZRFU aangesluit al het die woonplek-reël eers in [[1986]] verander.</ref> Die eerste goedgekeurde Nieu-Seelandse span het Nieu-Suid-Wallis in [[1894]] besoek en die jaar daarna het Nieu-Seeland vir die eerste keer tuis in 'n "internasionale" wedstryd gespeel. Hulle het die wedstryd 8-6 teen Nieu-Suid-Wallis verloor.<ref name="firsthome">{{cite web| url=http://stats.allblacks.com/tourbreak.asp?IDID=3 |title=New South Wales in New Zealand |publisher=allblacks.com |accessdate=2006-10-30}}</ref> Die span se eerste ware internasionale wedstryd was teen Australië op [[15 Augustus]] [[1903]] by die [[Sydney Cricket Ground]], wat hulle 22-3 gewen het.<ref name="firsttest">{{cite web |url=http://stats.allblacks.com/teamsheet.asp?MT_ID=1045 |title=1st All Black Test : 45th All Black Game |publisher=allblacks.com |accessdate=2006-10-30}}</ref>
Anonieme gebruiker