Verskil tussen weergawes van "Brooklyn, New York"

2 292 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Brooklyn Highlight New York City Map- Julius SchorzmanBrooklyn.pngPNG|thumb|300px|Kaart van New York Stad wat Brooklyn in geelrooi aandui.]]
 
'''Brooklyn''' is een van die vyf stadsdele (Engels: ''boroughs'') van [[New York Stad]] in die [[Verenigde State van Amerika]]. Met meer as 2.5 miljoen mense het Brooklyn meer inwoners as enige van die ander stadsdele, hoewel dit die tweede grootste stadsdeel in terme van oppervlakte is. Brooklyn is op die westelike deel van [[Long Island]] geleë. Die [[East River]] skei dit van [[Manhattan]]. Brookyn se enigste landsgebonde grens is met [[Queens]].
 
Die [[Brooklyn-brug]] is 'n bekende landmerk in Brooklyn. Dit oorkruis die ''East River'' en verbind Brooklyn met Manhattan. Die grootste brug in New York Stad verbind Brooklyn met [[Staten Island]]. Brooklyn is een van die bekendste stadsdele van New York Stad.
 
== Wyke ==
[[Lêer:Vlag van Brooklyn.png|thumb|300px|Vlag van Brooklyn met die Nederlandse slagspreuk "Eendraght maeckt maght".]]
 
=== Noordwes-Brooklyn ===
* [[Boerum Hill (Brooklyn)|Boerum Hill]]
* [[Brooklyn Heights (Brooklyn)|Brooklyn Heights]]
* [[New York Navy Yard|Brooklyn Navy Yard]]
* [[Carroll Gardens (Brooklyn)|Carroll Gardens]]
* [[Clinton Hill (Brooklyn)|Clinton Hill]]
* [[Cobble Hill (Brooklyn)|Cobble Hill]]
* [[Downtown Brooklyn]]
* [[DUMBO (Brooklyn)|DUMBO]]
* [[Fort Greene (Brooklyn)|Fort Greene]]
* [[Gowanus (Brooklyn)|Gowanus]]
* [[Park Slope (Brooklyn)|Park Slope]]
* [[Prospect Heights (Brooklyn)|Prospect Heights]]
* [[Red Hook (Brooklyn)|Red Hook]]
* [[Vinegar Hill (Brooklyn)|Vinegar Hill]]
* [[Windsor Terrace (Brooklyn)|Windsor Terrace]]
 
=== Noord-Brooklyn ===
* [[Bushwick]]
* [[East Williamsburg (Brooklyn)|East Williamsburg]]
* [[Greenpoint (Brooklyn)|Greenpoint]]
* [[Ridgewood, Queens|Ridgewood]]
* [[Williamsburg (Brooklyn)|Williamsburg]]
** [[North Side (Brooklyn)|North Side]]
** [[South Side (Brooklyn)|South Side]]
 
=== Noordoos-Brooklyn ===
* [[City Line (Brooklyn)|City Line]]
* [[Cypress Hills (Brooklyn)|Cypress Hills]]
* [[East New York (Brooklyn)|East New York]]
* [[Highland Park (Brooklyn)|Highland Park]]
* [[New Lots (Brooklyn)|New Lots]]
* [[Spring Creek (Brooklyn)|Spring Creek]]
* [[Starrett City (Brooklyn)|Starrett City]]
 
=== Sentraal Brooklyn ===
* [[Bedford (Brooklyn)|Bedford]]
* [[Bedford-Stuyvesant (Brooklyn)|Bedford-Stuyvesant]]
* [[Beverly Square East (Brooklyn)|Beverly Square East]]
* [[Beverly Square West (Brooklyn)|Beverly Square West]]
* [[Brownsville (Brooklyn)|Brownsville]]
* [[Crown Heights (Brooklyn)|Crown Heights]]
* [[Ditmas Park (Brooklyn)|Ditmas Park]]
* [[Ditmas Park West (Brooklyn)|Ditmas Park West]]
* [[Ditmas Village (Brooklyn)|Ditmas Village]]
* [[East Flatbush (Brooklyn)|East Flatbush]]
* [[Farragut (Brooklyn)|Farragut]]
* [[Fiske Terrace (Brooklyn)|Fiske Terrace]]
* [[Flatbush (Brooklyn)|Flatbush]]
* [[Kensington (Brooklyn), New York|Kensington]]
 
==Bekende Brooklyners ==
* [[Veronica Lake]], een van die top film sterre in Hollywood in die 1940's.
* [[Samuel Morse]], uitvinder en skilder wat bekend is vir die ontwerp van die telegraaf en Morsekode.
* [[Donald Kagan]], historikus wat in antieke Griekeland spesialiseer.
 
== Sien ook ==