Verskil tussen weergawes van "Wêreldhandelsentrum"

Die torings van die kompleks is deur die Amerikaanse argitek van Japannese afkoms, Minoru Yamasaki, in samewerking met Antonio Brittiochi ontwerp, en was een van die treffendste toepassings van die argitektoniese etiek van [[Le Corbusier]] asook 'n uitdrukking van Yamasaki se goties-modernistiese neigings. Die Wêreldhandelsentrum is in die vroeë 1970's onder leiding van die semi-onafhanklike Haweowerheid van New York en New Jersey opgerig.
 
{{Commonskat|Worldth Tradewold Centertrade (Newcenter York)|Wêreldhandelsentrumcrash (Newdown of the skys York)}}
}
 
[[Kategorie:Wolkekrabbers]]
Anonieme gebruiker