Verskil tussen weergawes van "Poolster"

16 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Skoonmaak, replaced: |right| → |regs| (2) using AWB
k (wikidata interwiki)
k (Skoonmaak, replaced: |right| → |regs| (2) using AWB)
[[Lêer:Precession_NPrecession N.gif|thumb|rightregs|200px|Baan van die noordelike hemelpool tussen die sterre.]]
[[Lêer:Precession_SPrecession S.gif|thumb|rightregs|200px|Baan van die suidelike hemelpool tussen die sterre.]]
 
Die '''poolsterre''' is die [[ster]]re wat die naaste aan die verlengde as van die [[Aarde]] by die noordelike en die suidelike [[hemelpool]] lê. In die nag lyk dit vanweë die rotasie van die Aarde of alle sterre om die pole draai; die poolsterre draai egter nie en bly op een plek staan. Dit was voor die ingebruikneming van elektroniese stelsels soos [[GPS]] baie belangrik vir [[navigasie]].
 
Tans is [[Polaris]] (''alfa Ursae Minoris'') in die sterrebeeld [[Klein Beer]] die noordelike '''poolster'''. In die suide is geen ster helder genoeg om ’n poolster te wees nie. Die [[Suiderkruis]] is ver van die suidelike hemelpool af, maar sy vertikale as wys na die suidelike hemelpool en hy is dikwels as rigtingwyser na die suidpool gebruik.
 
Vanweë sy beweging ([[Aarde#Omwenteling|presessie]]) beskryf die aarde se as in 25 770 jaar ’n groot draaiende keël aan die hemel, sodat die twee hemelpole in ’n sirkel beweeg. Daarom vervul verskillende sterre op verskillende tye die rol van poolsterre.
 
Polaris is tans minder as 1 graad van die pool af, of een en ’n half keer die skynbare diameter van die [[maan]], en is steeds besig om al nader na die pool te beweeg.
 
==Noordelike poolsterre==
* Wega ''alpha Lyrae'' (ca. 12000 v.C.)
* Thuban ''alpha Draconis'' (ca. 2800 v.C.)
* Kocab ''beta Ursae Minoris'' (ca. 1000 v.C.)
* Polaris ''alpha Ursae Minoris'' (2100 n.C.)
* ''gamma Cephei'' (ca. 4145 n.C.)
* Adleramin ''alpha Cephei'' (ca. 7530 n.C.)
* Wega ''alpha Lyrae'' (ca. 14000 n.C.)
 
==Suidelike poolsterre==
* Geen ster word tans beskou as die suidelike poolster nie.
* ''omega Carinae'' (ca. 5770)
* ''upsilon Carinae'' (ca. 6850)
* Turais ''iota Carinae'' (ca. 8075)
* delta Velorum (ca. 9240).
 
* [[imageLêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://nl.wikipedia.org/wiki/Poolster Nederlandse Wikipedia]</small>
 
[[Kategorie:Stertipes]]