Verskil tussen weergawes van "Willem II Tilburg"

165 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Willem II''' is 'n [[sokker|sokkerspan]] in [[Tilburg]] ([[Nederland]]) wat in die [[Eerste divisie]] (tweede nasionale afdeling) speel. Die ''tricolores'' (die span se bynaam) speel in die [[Koning Willem II-stadion]] (kapasiteit: 14 637 sitplekke). ''Willem II'' was al drie keer [[Eredivisie|kampioen van Nederland]] gewees en het twee keer die [[KNVB-Beker]] gewen. In seisoen 2013/14 het die klub die kampioenskap van die [[Eerste divisie]] (vir die derde maal) gewen en het hulle promosie na die ''Eredivisie'' verdien.
 
== Erelys ==
: 1915/16, 1951/52, 1954/55
: (naaswenner (1): 1998/99)
* '''Eerste divisie (23)'''
: 1957/58, 1964/65, 2013/14
: (naaswenner (1): 1987/88)
* '''KNVB-Beker (2)'''
1 253

wysigings