Verskil tussen weergawes van "Christendom"

3 474 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
Vervang bladsyinhoud met 'God bestaat niet. De Hemel ook niet. Doe normaal ofzo. Jezus was een oplichter.'
(Vervang bladsyinhoud met 'God bestaat niet. De Hemel ook niet. Doe normaal ofzo. Jezus was een oplichter.')
God bestaat niet.
{{multiple image
De Hemel ook niet.
| align = right
| direction = vertical
| header = '''Christendom'''
| header_align = center
| width = 180
| image1 = Golden Christian Cross.svg
| image2 = Eslövs kyrka-2.jpg
| image3 = Bagio Cathedral.jpg
| caption =
}}
[[Lêer:Christianity percentage by country.png|thumb|Lande met Christene]]
Die '''Christendom''' is 'n [[religie]] wat bely dat [[Jesus Christus]] die Seun van [[God]] is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as [[Christene]] bekend staan. 'n Belangrike onderdeel van die verlossing is die idee van versoening wat deur Jesus Christus bewerk is tussen God en mens en dit illustreer een van die kern karaktereienskappe van God, naamlik sy genade. Christene glo dat die toestand van die wêreld duidelik wys dat daar 'n skeiding tussen God en sy skepping bestaan. Die skeiding is veroorsaak deur [[sonde]], oftewel eie belang, onder mense en 'n verlies aan 'n oop verhouding met hulle Skepper. Christene glo dat God as Jesus na mense uitreik sodat die skeiding tussen Hom en die mense verwyder kan word.
 
Doe normaal ofzo.
Die kern geloof van Christene word aangetref in die bekende vers, [[Johannes]] 3:16 - "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê."<ref>Johannes 3:16 - Afrikaans Ou Vertaling</ref> Die belangrikste deel van die Christelike geloof is die van [[redding]], wat ook verlossing of [[wedergeboorte]] genoem word.<ref>Johannes 3:3</ref> Hierdie redding is redding uit en vergifnis van sonde, en ook verlossing van [[hel]]. Die [[Bybel]] stel dit duidelik dat alle mense as sondaars gebore word<ref>Romeine 3:23</ref>, en dat hulle die straf vir hul sonde verdien. Dit is waarom Jesus Christus moes sterf, om die straf van sonde namens ons te neem. Christene glo daarom volgens die Bybel dat verlossing verkry word as God iemand se sonde vergewe en hom aanneem as Sy kind, wanneer die persoon in Christus glo om hom te red en sy sonde erken en bely<ref>[[Romeine]] 10:9, 13</ref>.
Jezus was een oplichter.
 
Die Christendom is tans die religie met die grootste aantal volgelinge.<ref>[http://www.adherents.com Adherents.com]</ref>
 
== Vertakkings ==
Die Christendom het oor die twintig eeue van sy bestaan in baie vertakkings verdeel, onder andere:
 
*[[Katolieke kerke]]
**Die [[Maronitiese Kerk]]
**Die [[Rooms-Katolieke Kerk]]
 
*[[Ortodokse kerke]]
**Die [[Ethiopies-Ortodokse Kerk]]
**Die [[Grieks-Ortodokse Kerk]]
**Die [[Russies-Ortodokse Kerk]]
 
*[[Protestantse kerke]]
**[[Adventistiese kerke]]
***[[Jehovah se Getuies]]
**[[Anglikaanse Kerk]]
**[[Apostoliese Kerke]] (Irvingisme)
***[[Apostolic Church in Queensland]]
***[[Hervormde Ou Apostoliese Kerk]]
***[[Katoliek Apostoliese Kerk]]
***[[Nuwe Apostoliese Kerk]]
***[[Ou Apostoliese Kerk]]
***[[Twelve Apostles Church in Christ]]
**[[Baptiste kerke]]
**[[Calvinisme|Calvinistiese]] of [[Gereformeerde kerk]]e
***[[Gereformeerde Kerke]] in [[Suid-Afrika]]:
****Die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk Familie]]
****Die [[Nederduitse Hervormde Kerk]]
****Die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika]]
****Die [[Presbiteriaanse Kerk]]
**[[Charismatiese beweging|Charismatiese kerke]]
***[[Shophar]]
**[[Lutheraanse kerke]]
**[[Metodistiese kerke]]
**[[Pinksterkerke]]
***[[Apostoliese Geloofsending]]
***[[Ware Jesuskerk]]
 
== Sien ook ==
* [[Bybel]]
* [[Christelike doktrine]]
* [[Teologie]]
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Christendom| ]]
 
{{Link FA|ar}}
{{Link FA|ja}}
{{Link FA|mk}}
{{Link FA|vi}}
Anonieme gebruiker