Verskil tussen weergawes van "Conrad Botes"

22 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q2993593)
==Biografiese agtergrond==
'''Conrad Botes''' (gebore [[1969]] in [[Witbank]], [[Suid-Afrika]]) is een van die jonger [[Suid-Afrikaanse kunstenaars]] wat veral bekend is vir sy satiriese kommentaar op veral geloof en politiek en die werk wat hy aan [[Bitterkomix]] saam met [[Anton Kannemeyer]] gedoen het. Hy het 'n MA (Skone Kunste) graad aan die [[Universiteit van Stellenbosch]] in 1997 verwerf asook 'n diploma in tweede fase illustasie van die Koninklijke Akademie voor Beeldende Kunsten, Den Haag, Nederland (1994). MA Stellenbosch 1998
 
 
Botes is 'n kunstenaar wat tot die Michael Stevenson Galery behoort.
Anonieme gebruiker