Verskil tussen weergawes van "Saint-Tropez"

k
k (Verplasing van 40 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1813)
k (→‎Geskiedenis: skakel)
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Sttropezeglise.jpg|thumb|links|upright|Die kerk van Saint-Tropez]]
Volgens 'n ou legende is die naam van die stad afgelei van die Romeinse[[Rome]]inse [[martelaar]] Tropes. Na sy onthoofding word sy lyk in 'n boot gegooi, wat later in die golf van Saint-Tropez strand.
 
Sedert die twintigerjare is die stad 'n ontmoetplek van Frankryk se modebedryf, en na die [[Tweede Wêreldoorlog]] kom bekende Franse eksistensialiste hier bymekaar. Danksy die rolprentster [[Brigitte Bardot]] raak Saint-Tropez vanaf die vyftigerjare as 'n vakansieoord van die welgesteldes gewild.
10 744

wysigings