Ian Player: Verskil tussen weergawes

808 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
{{Inligtingskas Persoon
Dr. '''Ian Player''' ([[1927]] - [[30 November]] [[2014]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse [[Natuurbewaring|natuurbewaarder]] en die broer van die golfspeler [[Gary Player]]. Hy is bekend as die persoon wat die [[witrenoster]]s in die 1950’s in [[KwaZulu-Natal]] van uitsterwing gered het. Player het op verskeie parkerade, insluitend SANParke, gedien. Hy het ook 'n aantal bewaringsorganisasies op die been gebring en 'n paar boeke geskryf.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/natuurbewaarder-ian-player-oorlede/ Natuurbewaarder Ian Player oorlede], [[Maroela Media]], 29 November 2014</ref>
| naam = Ian Player
| bynaam =
| beeld =
| beeldbeskrywing =
| onderskrif =
| geboortenaam = Ian Cedric Audley Player
| geboortedatum = [[15 Maart]] [[1927]]
| geboorteplek = [[Johannesburg]]
| sterfdatum = [[30 November]] [[2014]]
| sterfteplek =
| ouers =
| titel =
| nasionaliteit = [[Suid-Afrika]]
| beroep = Natuurbewaarder
| ander =
| bekend = Wen eerste Dusi
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| religie =
| huweliksmaat = Ann Player
| kinders = Kenneth, Amyas, Jessica
| webblad =
| handtekening =
}}
 
Dr. '''Ian Player''' ([[15 Maart]] [[1927]] - [[30 November]] [[2014]]) was 'n [[Suid-Afrika]]anse [[Natuurbewaring|natuurbewaarder]] en die broer van die golfspeler [[Gary Player]]. Hy is bekend as die persoon wat die [[witrenoster]]s in die 1950’s in [[KwaZulu-Natal]] van uitsterwing gered het. Player het op verskeie parkerade, insluitend SANParke, gedien. Hy het ook 'n aantal bewaringsorganisasies op die been gebring en 'n paar boeke geskryf.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/suid-afrika/natuurbewaarder-ian-player-oorlede/ Natuurbewaarder Ian Player oorlede], [[Maroela Media]], 29 November 2014</ref>
 
Player was die eerste wenner van die [[Dusi-kanowedvaart]] in 1951. Agt deelnemers het hieraan deelgeneem. Slegs Player kon die Dusi binne 6 dae voltooi. Dit was ten spyte daarvan dat ‘n [[nagadder]] hom vroeër gebyt het. Die kano wat hy gebruik het was van hout en borduurgaas gemaak en het 30 kilogram geweeg. Dit het natuurlik al sy voorraad vir die tog ingesluit.