Verskil tussen weergawes van "Waadvoël"

240 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Voltooi vertaling vanaf nl:Steltlopers
(sp)
(Voltooi vertaling vanaf nl:Steltlopers)
'''Waadvoëls''' (of '''steltlopers''') is 'n versamelnaam vir verskeie [[voël]]families want aan die [[orde (biologie)|orde]] van [[steltloperagtiges]] behoort. In die gewone spreektaal kan die term ook na voëls in die ordes van [[ooievaaragtiges]] en [[kraanvoëlagtiges]] verwys. Nie alle steltloperagtiges is egter waadvoëls nie. [[Meeue]], [[sterretjies]], jagers en alke behoort wel aan die orde van die steltloperagtiges, maar is nie waadvoëls nie.
 
Waadvoëls het lang pote en leef meestal naby [[water]]. Tydens hulle trek en in die winter kom hulle dikwels in digte swerms op moddervlaktes voor. Die voëls voed op insekte, wurms, weekdiere en kreefagtiges; soms ook op plantaardige materiaal, klein vissies, ensomeer.
 
Die voëls voed op [[insek]]te, [[wurm]]s, [[weekdiere]] en [[skaaldiere]]; soms ook op [[plant]]aardige materiaal, klein [[vis]]sies, ensomeer. Verskeie steltlopers het 'n aangepaste snawel vir die doel. Van hulle het 'n klein tasliggaampie op die snawelpunt om prooi op die bodem op te spoor. Sommige het selfs swaels wat vanself toeklap as iets daaraan raak.
 
== Sien ook ==