Verskil tussen weergawes van "Laser"

23 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:LASER.jpg|thumbduimnael|300px|Laser]]
[[Lêer:Military laser experiment.jpg|thumbduimnael|300px|Eksperiment wat 'n (waarskynlik [[argon]]-) laser gebruik]]
[[Lêer:Laser sizes.jpg|thumbduimnael|300px|Lasers wissel in grootte van mikroskopies [[diodelaser]]s (bo) met talle toepassings, tot rugbyveld groot [[neodymium]] [[glas]] lasers (onder) wat gebruik word vir ''inertial confinement fusion'', [[kernwapen]]navorsing en ander hoë energiedigtheid fisika eksperimente.]]
[[Lêer:Starfire_Optical_Range_-_sodium_laser.jpg|thumbduimnael|300px|'n [[Dye laser]] wat by die ''Starfire Optical Range'' vir [[LIDAR]] en ''laser guide star'' eksperimente gebruik word is ingestem tot die [[Fraunhoferlyne|Natrium D lyn]] en word gebruik om [[Natrium]] atome in die natriumlaag van die atmosfeer op te wek.]]'''Laser''' is 'n afkorting in engels wat staan vir ('''light amplification by stimulated emission of radiation''') wat in afrikaans vertaal "ligversterking deur die gestimuleerde emissie van straling" beteken. 'n Laser is 'n toestel wat 'n [[kwantummeganika|kwantummeganiese]] effek naamlik [[gestimuleerde emissie]], benut om 'n [[koherente straal]] lig te lewer. (D.w.s. golwe is in fase en geen interferensie vind plaas nie.) Lig van 'n laser is dikwels [[parralel]] en [[monochromaties]], maar dit is nie waar vir alle tipe lasers nie.
 
'''Laser''' is 'n afkorting in Engels wat staan vir ('''light amplification by stimulated emission of radiation''') wat in Afrikaans vertaal "ligversterking deur die gestimuleerde emissie van straling" beteken. 'n Laser is 'n toestel wat 'n [[kwantummeganika|kwantummeganiese]] effek naamlik [[gestimuleerde emissie]], benut om 'n [[koherente straal]] lig te lewer. (D.w.s. golwe is in fase en geen interferensie vind plaas nie.) Lig van 'n laser is dikwels [[parallel]] en [[monochromaties]], maar dit is nie waar vir alle tipe lasers nie.
 
== Oorsig ==
Sommige tipe lasers, soos die ''kleurstoflasers'' en ''vibroniese vastetoestandlasers'' kan lig produseer oor 'n wye reeks golflengtes; Die eienskap maak hulle geskik vir die opwekking van uiters kort ligpulse in die orde van 'n femtosekonde (10<sup>-15</sup> sekonde).
 
Laserlig kan ook 'n hoë intensiteit bereik; sodanig so dat dit [[staal]] en ander metale kan sny. Die ligbundel wat deur 'n laser uitgestraal word toon dikwels 'n baie klein mate van afwyking (d.w.s. die golwe bly parallel selfs oor lang afstande). Golwe met perfekte paralelleparallelle bane kan nie geskep word nie a.g.v. [[diffraksie]], maar 'n laserstraal sal baie minder versprei as lig vanaf enige ander ligbron. 'n Straal wat deur 'n klein laboratorium laser opgewek word soos bv. die [[Helium-Neon laser|helium-neon (HeNe) laser]] sal versprei tot 'n diameter van ongeveer 1.6 kilometer indien dit vanaf die [[aarde]] tot op die die oppervlak van die [[maan]] geskyn word. Sommige lasers, veral die halfgeleier lasers wek strale op wat 'n baie wyer verspreiding toon, hoofsaaklik a.g.v. hulle klein grootte. So 'n afwykende ligbundel kan egter omskep word in 'n paralelleparallelle bundel deur gebruik te maak van 'n optiese [[lens]].
 
Ligbundels van nie-laser bronne kan egter nie op dié manier in 'n paralelleparallelle bundel omskep word nie.
 
'n Laser kan ook funksioneer as 'n [[optiese versterker]] wanneer dit met lig van 'n ander bron bestraal word. Die versterkte sein kan baie soortgelyk wees aan die invoersein in terme van golflengte, fase en polarisasie; die verskynsel het baie toepassings in [[optiese kommunikasie]].
 
== Beginsel ==
Die laser berus op die eienskap waar [[opgewekte elektron]]e van 'n atoom wat in 'n baan wentel met 'n hoër energie as normaal, terugval na 'n laer baan en dan 'n [[foton]] in die proses uitstraal. Indien die foton 'n ander atoom tref in dieselfde opgewekte toestand, sal die
elektron in die atoom ook terugval na die laer energietoestand en ook 'n foton uitstraal wat in pas is (in fase is) met die eerste foton ensovoorts. Indien dit 'n atoom tref met die elektron reeds in die laer baan, kan die foton geabsorbeer word en die elektron opwek na die hoër baan en dus hoër energietoestand. 'n Mens kan dus 'n versameling atome hê waarin die meerderheid elektrone in die hoër energietoestand verkeer, wat dit dan moontlik maak om die elektrone gelyktydig te laat terugval na die [[grondtoestand]] met die gepaardgaande uitstraling van 'n
sterk ligpuls. Die fotone wat so opgewek word, is dan in fase en die golflengte, wat ooreenstem met die energieverskil tussen die elektronbane, is dieselfde (d.w.s monochromaties).
 
Die laserstraal word dus opgewek deur die lig heen en weer te laat weerkaats in die laser medium met behulp van parralelle [[spieël]]s. Die atome van die medium word dan almal na die hoër energietoestand opgewek deur die toevoeging van eksterne energie by wyse van bestraling met 'n ander kleur lig, elektriese stroom of deur middel van 'n chemiese reaksie. Die resultaat is 'n versterkte
ligbundel wat uit die '''resonansie kamer''' onstsnapontsnap deurdat een van die spieëls deels deurlaatbaar gemaak word. Die teorie van [[kwantummeganika]] kan toegepas word op die laserverskynsel, alhoewel die meeste lasertipes eerder met 'n tref-en-trapmetodiek ontwikkel is.
 
== Geskiedenis ==
Die eerste werkende laser is deur [[Theodore Maiman|Theodore H. Maiman]] in 1960 by die [[Wikipedia:en:Hughes Aircraft|Hughes Research Laboratories]] in [[Malibu]], [[Kalifornië]] gemaak.
 
Maiman het 'n robynkristal met flitslamp as energiebron gebruik om 'n rooi laserlig teen 'n golflengte van 694 nanometer op te wek.
 
== Laserveiligheid ==
Selfs lae sterkte lasers kan gevaarlik wees vir 'n mens se sig. Die paralelleparallelle karakter en lae ligverspreiding beten dat dit deur die [[oog]] tot 'n baie klein kolletjie op die [[retina]] gefokus kan word, wat lokale verbranding en permanente skade binne sekondes tot gevolg kan hê.
 
Laserlig teen sekere golflengtes kan katarakte veroorsaak en selfs veroorsaak dat die vloeistof in die oogbal begin kook. [[Infrarooi]]- en [[ultraviolet]]lasers is veral gevaarlik aangesien die liggaam se "knip[[refleks]]", wat die oog kan beskerm teen ongewone helder lig slegs werk wanneer die lig sigbaar is. Klassifikasie vir veiligheidsdoeleindes van lasers geskied volgens die golflengte en die maksimum uitset-energie as volg:
 
* Klas I: inherent veilig; geen moontlikheid vir oogskade nie. Dit kan wees a.g.v. 'n baie lae kraguitset (in welke geval oogskade selfs na ure se blootstelling nie moontlik is nie), of as gevolg van 'n omhulsel wat nie tydens normale bedryf oopgemaak kan word sonder dat die laser automatiesoutomaties afskakel nie (soos tipies die geval is met [[Kompakskyf|Kompak skywe/laserskywe]]).
 
* Klas II: Die kniprefleks van die menslike oog behoort oogskade te verhoed. Die meeste laserbordwysers val in die kategorie, met uistetenergieë laer as 1 tot 5 milliwatt.
* Klas IIIb: Kan oogskade veroorsaak as die bundel die oog direk binnegaan of as die bundel direk in die oog in gereflekteer word. Dit is algemeen van toepassing op lasers met uitsetenergieë van 5 milliwatt tot etlike honderde milliwatt.
 
* Klas IIIa: Soortgelyk anaaan klas IIIb, maar van toepassing op groot bundeldiameters, sodanig so dat die [[pupil]] slegs 'klas-II' hoeveelhede lig sal deurlaat. Lasers in dié klas is hoofsaaklik gevaarlik in kombinasie met optiese instrumente wat die bundeldiameter kan verander.
 
* Klas IV: Hoogs gevaarlik; selfs nie-direkte verspreiding van die lig van die bundel kan lei tot oog- of velskade. Dit is hoofsaaklik van toepassing op lasers met energieuitset van meer as 'n paar milliwatt. Lasers in hierdie klas se energie uitset is gewoonlik in die orde van etlike honderde milliwatt of selfs meer.
 
== Soorte Lasers ==
[[Lêer:Przestrzen_wolnosci_harfa_laserowa.jpg|thumbduimnael|250px|rightregs|'n [[Laserharp]].]]
[[Lêer:Classical spectacular laser effects.jpg|thumbduimnael|250px|rightregs|Lasers word gebruik vir visuele effekte tydens 'n musiekopvoering. ('n [[Laserligvertoning]].)]]
* [[Gaslaser]]
** HeNe (543 nm anden 633 nm)
** Argon(-Ioon) (458 nm, 488 nm orof 514.5 nm)
** [[Koolstofdioksied]]lasers - word industrieëlindustrieel gebruik vir sny en sweis doeleindes, met energie uitset van tot 100 kW.
** [[Koolstofmonoksied]]lasers - moet verkoel word, en is buitengewoon kragtig, met uitsette van so hoog as 500 kW.
* [[Excimer]] gaslasers, produseer [[ultraviolet]] lig, word gebruik in halfgeleiervervaardiging en vir [[LASIK]] oogsnykunde;
** 157 nm (F_2)
** 351 nm (XeF)
* Algemeen gebruikte lasertipes vir [[dermatologie]]se toepassings insluitende verwydering van [[tattoeërmerk]]e, [[geboorte merk]]e, en vir [[laserhaarverwydering|hare]]:
** Robyn (694 nm)
** Alexandriet (755 nm)
** Polsende diodematriks (810 nm)
** Nd:YAG (1064 nm)
** Ho:YAG (2090 nm)
** Er:YAG (2940 nm)
* [[Halfgeleier]]-[[laserdiode]]s,
** klein: gebruik vir laserbordwysers, laserdrukkers, en CD/[[DVD]]-spelers;
** groter: groter industriële diodelasers is beskikbaar vir industriële sny- en sweiswerk, met energie uitset tot so hoog as 10 kW.
 
== Sien ook ==
* [[Laseraanwending]]s, [[Laserkonstruksie]], [[Laserwetenskap]], [[Lys van lasers]], [[aktiewe lasermedium]], [[Ringlasergiroskoop]]
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Lasers}}
* [http://www.hanel-photonics.com/laser_diode_market.html ''Halfgeleier laser - Verskillende tipes '] - Beskikbare golflengtes van halfgeleier lasers
* [http://www.repairfaq.org/sam/lasersam.htm Sam's Laser FAQ ]
 
[[Kategorie:Kwantummeganika]]