Verskil tussen weergawes van "Curitiba"

12 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;"
! align="center" colspan="2" style="color: #FFFFFF; background: #003399; padding: 4px; font-size:170%;" |
'''Curitiba'''<br />
[[Lêer:Curitiba0079.JPG|280px]]
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999"
|style="border-left:1px solid #999"| '''Wapen'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[Lêer:Parana Municip Curitiba.svg|160px|centersenter]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Brasão de Armas do Município de Curitiba.png|90px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''Vlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Bandeira de Curitiba.PNG|90px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Deelstaat'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[Lêer:Bandeira do Paraná.svg|20px]] [[Paraná]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Koördinate'''
|-
| &nbsp;- Totaal (2006)
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 1&nbsp;788&nbsp;559
|-
| &nbsp;- Bevolkingsdigtheid
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | 4&nbsp;111,9/vk km
|-
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
[[Lêer:Curitiba skyline (Nov 28, 2005).jpg|thumbduimnael|leftlinks|Wolkekrabbers in Curitiba]]
 
[[Lêer:Curitiba skyline (Nov 28, 2005).jpg|thumb|left|Wolkekrabbers in Curitiba]]
 
'''Curitiba''' is die hoofstad van die Suid-[[Brasilië|Brasiliaanse]] deelstaat [[Paraná]] met 'n oppervlakte van 434,967 vierkante kilometer en 1&nbsp;788&nbsp;559 inwoners ([[2006]]). Curitiba is die grootste stad in Suid-Brasilië en beskik oor 'n versameling van museums, kunsgalerye, teaters, media-ondernemings, internasionale organisasies en korporasies, en effektebeurse, en is 'n sentrum vir politiek, vermaaklikheid, en kultuur van die Brasiliaanse suide.
 
Curitiba is een van die vinnigste groeiende metropolitaanse gebiede in die land. Die stad, wat in [[1693]] gestig is, bestaan uit 'n funksionele middestad met [[wolkekrabber|wolkekrabbers]]s wat deur woonbuurte en nywerheidsgebiede omring word. Curitiba word danksy sy moderne en doeltreffende openbare vervoerstelsel, toekomsgerigte stadsbeplanning en hoë lewensgehalte as 'n modelstad vir ander Derde-Wêreld-metropole beskou. Ter geleentheid van die [[Verenigde Nasies]] se Wêreld-Habitat-Dag in [[Bonn]] is op [[6 Oktober]] [[1997]] die ''World Habitat Award'' aan Curitiba toegeken.
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie}}
* [http://www.curitiba.pr.gov.br/ Amptelike webwerf]
* [http://www.curitiba-brazil.com/ curitiba-brazil.com]
* {{Commonskat-inlyn}}
 
{{Hoofstede van Brasilië}}