Verskil tussen weergawes van "Clyde Tombaugh"

geen wysigingsopsomming nie
k (Naudefj het bladsy Clyde W. Tombaugh na Clyde Tombaugh geskuif)
{{Inligtingskas Persoon
| naam = Clyde Tombaugh
| bynaam =
| beeld = ClydeTombaugh2.gif
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = Tombaugh op sy familie se plaas met sy tuisgemaakte teleskoop.
| geboortenaam = Clyde William Tombaugh
| sterfdatum = [[17 Januarie]] [[1997]]
| sterfteplek = [[Las Cruces]], [[New Mexico]]
| ouers =
| titel =
| nasionaliteit = Verenigde State van Amerika
| beroep = Sterrekundige
| ander =
| bekend = Ontdek [[Pluto]]
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| religie =
| huweliksmaat =
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
 
 
== Biografie ==
Clyde William Tombaugh is op [[4 Februarie]] [[1906]] in Streator, [[Illinois]] in die [[Verenigde State van Amerika]] gebore.<ref>{{cite book|last=Tombaugh|first=Clyde|coauthors=Patrick Moore|title=Out of the Darkness: The Planet Pluto|publisher=Stackpole Books|year=1980|location=Harrisburg, Pennsylvania|pages=17|isbn=0-8117-1163-3}} "I was born on a farm near Streator, Illinois, on 4 February 1906."</ref> Sy familie trek later na Burdett in [[Kansas]], waar hy sy skoolloopbaan in 1925 voltooi. Hy wou graag verder gaan studeer, maar nadat 'n haelstorm sy familie se oeste beskadig het, was daar nie daarvoor geld nie.<ref name = "Academy">{{Citecite web|last=|first=|title=A Man of Universal Wonder|work=http://www.achievement.org/autodoc/pagegen/index.html|publisher=American Academy of Achievement|date=2006-09-09|url=http://www.achievement.org/autodoc/page/tom0bio-1|accessdate=2010-04-25}}</ref>
 
Op [[18 Februarie]] [[1930]] ontdek hy Pluto. Tussen 1930 en 2006 is Pluto as die negende planeet van die Sonnestelsel beskou, waarna dit as 'n dwergplaneet herklassifiseer is. Na dié ontdekking het hy by die Universiteit van Kansas ingeskryf en twee grade in [[sterrekunde]] verwerf.
 
Hy is waarskynlik die mees vooraanstaande sterrekundige wat ooit self melding van VVV's gemaak het. Op 20 Augustus 1949 het hy onder andere verskeie VVV's in die omgewing van Las Cruces in New Mexico waargeneem. Hy het die verskynsel as ses tot agt reghoekige ligte beskryf.
 
Tombaugh is op [[17 Januarie]] [[1997]] in Las Cruces, [[New Mexico]] oorlede. Hy was byna 91 jaar oud gewees.