Verskil tussen weergawes van "Kamferdam"

48 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Lesser Flamingos, Kamfersdam breeding island, 2008.jpg|duimnael|300px|Kleinflaminke op Kamferdam se kunsmatige eiland.]]
 
'''Kamferdam''' is 'n natuurlike meer van 400 hektaar, ongeveer 6 km noord van [[Kimberley]] geleë op privaat eiendom. Die meer was eers 'n nie-standhoudende pan, maar as gevolg van afloop uit KimberlyKimberley is dit nou standhoudend. Die meer is bekend vir die [[kleinflamink]]e wat hier broei.
 
== Eksterne skakels ==
 
[[Kategorie:Kimberley]]
[[Kategorie:Bewaringsgebiede in Suid-Afrika]]