Verskil tussen weergawes van "Zeromorfeem"

4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Zeromorfeem''' is 'n term uit die [[Taalwetenskappe|taalkunde]] wat verwys na 'n klanklose lid van 'n opposisie of [[Paradigma (taalkunde)|paradigma]] (met andere woorde, dit is 'n [[morfeem]] sonder klankvorm).
 
In morfeem-gebaseerde '''morfologie''' vorm zeromorfeme deel van paramorfeme. Zeromorfeme is egter uniek omdat hulle geen vorm het nie, maar het egter betekenis.
3 195

wysigings