Verskil tussen weergawes van "Spoed"

1 greep verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Streng gesproke is daar 'n verskil tussen snelheid en spoed. Kyk na die definisies van snelheid en spoed hieronder en ook [[verplasing]] en [[afstand]]:
 
: [[Snelheid]] = [[Verplasing]] / [[Tyd]] ('n [[Vektor]] eenheid, met '''grootte en rigting''')
 
: Spoed = [[Afstand]] / [[Tyd]] – ('n [[Skalaar]]eenheid, met '''slegs grootte''')