Verskil tussen weergawes van "Soutsuur"

22 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Nuwe kat
k (→‎Eienskappe van waterige oplossings van HCl: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|en}} (2) using AWB (10861))
(Nuwe kat)
[[Lêer:Hydrogen-chloride-2D-dimensions.png|duimnael|150px|Chemiese model]]
[[Lêer:Hydrogen-chloride-3D-vdW-labelled.png|duimnael|150px|Resonansie-ruimtegevulde model van waterstofchloried, met die atome benoem]]
[[Lêer:GHS-pictogram-acid.svg|duimnael|BYTEND - GEVAARLIK]]
[[Lêer:Hydrochloric acid 30-33% by Danny S. - 001.jpg|thumbduimnael|Soutsuur (30-33%) is 'n kleurlose vloeistof.]]
 
'''Soutsuur''' is 'n [[Oplossing (chemie)|oplossing]] van waterstofchloried (HCl) in [[water]]. Buite die chemiese vakgebied word die term "soutsuur" gebruik om na hierdie oplossing sowel as HCl te verwys.
 
By kamertemperatuur is waterstofchloried 'n [[gas]] wat baie maklik in water oplos - hoe warmer dit is, hoe makliker los dit op. Die resulterende soutsuur is 'n sterk [[suur]] wat vir verskeie doeleindes aangewend word: van die chemiese nywerheid, waar dit byvoorbeeld gebruik word in die vervaardiging van PVC-plastiek, tot huishoudelike gebruike, soos skoonmaak. Dit word ook van nature in maagsuur aangetref.
 
== Eienskappe van waterige oplossings van HCl ==
{| class="wikitable float-right"
|- bgcolor=#cccccc
!% HCl
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Chemiese stowweOplossing]]
[[Kategorie:Anorganiese verbindings]]