VfB Stuttgart: Verskil tussen weergawes

251 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Opruim
No edit summary
k (Opruim)
klubnaam = VfB Stuttgart |
bynaam = ''Die Roten''<br />''Die Schwaben'' |
vollenaam = Verein für Bewegungspiele <br />Stuttgart 1893 e.V. |
stigting = [[9 September]] [[1893]] |
stadion = [[Mercedes-Benz Arena]], <br />[[Stuttgart]] |
kapasiteit = 60 441 |
voorsitter = Bernd Wahler |
linkerarm2 = FF0000 |liggaam2= FF0000 |regterarm2= FF0000 |broek2= FF0000 |kouse2= FF0000 |
}}
[[Lêer:Mercedes-Benz-Arena 2013.JPG|300px|thumbduimnael|rightregs|Mercedes-Benz Arena [[Stuttgart]]]]
 
'''VfB Stuttgart''' is ‘n'n [[sport]]klub in [[Stuttgart]], die [[hoofstad]] van die [[Deelstate van Duitsland|deelstaat]] [[Baden-Württemberg]] in [[Duitsland]], veral bekend vir sy [[sokker]]afdeling. Behalwe sokker, het die klub ook onder andere afdelings vir [[atletiek]], [[vuisbal]], [[hokkie]], [[tafeltennis]] en sokker-[[skeidsregter]]s.
 
Die klub se voorganger is ''Stuttgart FV 93'', wat op [[9 September]] [[1893]] gestig is as 'n [[rugby]]klub. Die sokkerafdeling is eers in [[1908]] op die been gebring. In [[1909]] het die rugby-afdeling die eindstryd om die nasionale titel gehaal, maar met 3-6 teen ''FSV 1897 Hannover'' verloor. Op [[2 April]] [[1912]] het die klub met ''Kronen-Club Cannstatt'' saamgesmelt en is die naam verander na die huidige. Laasgenoemde klub is in [[1890]] gestig en was ook aanvanklik 'n rugbyklub.
 
In [[1933]] is Duitse sokker geherorganiseer onder impuls van die [[Derde Ryk]] en Stuttgart is ingedeel in die [[Gauliga]] Württemberg. Die klub was baie suksesvol in die liga en het die liga in [[1935]], [[1937]], [[1938]] en [[1943]] gewen voordat die Gauliga-stelsel halfpad deur die 1944-451944–1945 seisoen as gevolg van die [[Tweede Wêreldoorlog]] gestaak is. Die klub was egter relatief onsuksesvol by die uitspeelwedstryde om die nasionale titel.
 
Na die oorlog is die klub in die [[Oberliga Suid]] ingedeel. Gedurende hierdie tydperk het die klub die eerste keer vir [[Stuttgarter Kickers]] as die topklub in Stuttgart verbygesteek en ook op nasionale vlak is daar in die 1950's groot sukses behaal: Die nasionale titel is die eerste keer in [[1950]], asook in [[1952]] gewen. Die [[DFB-Pokal]] is ook in [[1954]] en [[1958]] ingepalm.
 
Op internasionale vlak was die klub se grootste suksesse twee [[UEFA Intertoto-beker]]-titels ([[2000]] en [[2002]]), asook toe die [[UEFA Europa League|UEFA-beker]]- ([[1989]]) en [[UEFA Bekerwinner-beker|Europese beker II]] ([[1998]]) eindwedstryde gehaal is.
 
Op internasionale vlak was die klub se grootste suksesse twee [[UEFA Intertoto-beker]]-titels ([[2000]] en [[2002]]), asook toe die [[UEFA Europa League|UEFA-beker]]- ([[1989]]) en [[UEFA Bekerwinner-beker|Europese beker II]] ([[1998]]) eindwedstryde gehaal is.
Die klub speel sy tuiswedstryde in die Mercedes-Benz Arena, gebou in [[1913]].
 
== Erelys ==
'''[[Duitse sokkerkampioen]]'''
: 1949/50, 1951/52, 1983/84, 1991/92, 2006/07
'''[[DFB-Pokal]]'''
: [[1954]], [[1958]], [[1997]]
'''[[UEFA Intertoto-beker]]'''
: [[2000]], [[2002]]
 
'''[[UEFA Europa League|UEFA-beker]] eindstryd'''
: [[1989]]
'''[[UEFA Bekerwinner-beker|Europese beker II]] eindstryd'''
: [[1998]]
 
== Onlangse ligaposisionering ==
|-
| valign="top" |
*1963-64 1963–1964 (I) Bundesliga 5de
*1964-65 1964–1965 (I) Bundesliga 12de
*1965-66 1965–1966 (I) Bundesliga 11de
*1966-67 1966–1967 (I) Bundesliga 12de
*1967-68 1967–1968 (I) Bundesliga 8ste
*1968-69 1968–1969 (I) Bundesliga 5de
*1969-70 1969–1970 (I) Bundesliga 7de
*1970-71 1970–1971 (I) Bundesliga 12de
*1971-72 1971–1972 (I) Bundesliga 8ste
*1972-73 1972–1973 (I) Bundesliga 6de
*1973-74 1973–1974 (I) Bundesliga 9de
*1974-75 1974–1975 (I) Bundesliga 16de
*1975-76 1975–1976 (II) 2.Bundesliga Suid 11de
*1976-77 1976–1977 (II) 2.Bundesliga Suid 1ste
*1977-78 1977–1978 (I) Bundesliga 4de
*1978-79 1978–1979 (I) Bundesliga 2de
*1979-80 1979–1980 (I) Bundesliga 3de
*1980-81 1980–1981 (I) Bundesliga 3de
*1981-82 1981–1982 (I) Bundesliga 9de
*1982-83 1982–1983 (I) Bundesliga 3de
*1983-84 1983–1984 (I) Bundesliga 1ste
: - Duitse kampioen
*1984-85 1984–1985 (I) Bundesliga 10de
*1985-86 1985–1986 (I) Bundesliga 5de
*1986-87 1986–1987 (I) Bundesliga 12de
*1987-88 1987–1988 (I) Bundesliga 4de
| valign="top" |
*1988-89 1988–1989 (I) Bundesliga 5de
* 1990-90 (I) Bundesliga 6de
*1990-91 1990–1991 (I) Bundesliga 6de
*1991-92 1991–1992 (I) Bundesliga 1ste
: - Duitse kampioen
*1992-93 1992–1993 (I) Bundesliga 7de
*1993-94 1993–1994 (I) Bundesliga 7de
*1994-95 1994–1995 (I) Bundesliga 12de
*1995-96 1995–1996 (I) Bundesliga 10de
*1996-97 1996–1997 (I) Bundesliga 4de
: - DFB-beker
*1997-98 1997–1998 (I) Bundesliga 4de
*1998-99 1998–1999 (I) Bundesliga 11de
* 1999-002000 (I) Bundesliga 8ste
* 2000-012001 (I) Bundesliga 15de
* 2001-022002 (I) Bundesliga 8ste
* 2002-032003 (I) Bundesliga 2de
* 2003-042004 (I) Bundesliga 4de
* 2004-052005 (I) Bundesliga 5de
* 2005-062006 (I) Bundesliga 9de
* 2006-072007 (I) Bundesliga 1ste
: - Duitse kampioen
* 2007-082008 (I) Bundesliga 6de
* 2008-092009 (I) Bundesliga
|}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.vfb-stuttgart.de/ Amptelike klubwerf]
* [http://www.abseits-soccer.com/clubs/stuttgart.html The Abseits Guide to German Soccer]
 
{| align=center style="border:1px solid #AAAAAA;" width="70%" class=toccolours
|-
| align=center style="background:#94bfe7;" | '''[[Bundesliga]] 2010/11-seisoen'''
|-
| align="center" style="font-size: 90%;" colspan="2" |
[[TSG 1899 Hoffenheim]] - [[SC Freiburg]] - [[Bayer 04 Leverkusen]] - [[FC Beiere München]] - [[1. FC Kaiserslautern]] - [[BV Borussia Dortmund]] - [[1. FC Neurenberg]] - [[Eintracht Frankfurt]] - [[FSV Mainz 05]] - [[Hannover 96]] - [[FC St. Pauli]] - [[Hamburger SV]] - [[VfL Borussia Mönchengladbach]] - [[1. FC Keulen]] - [[FC Schalke 04]] - [[VfB Stuttgart]] - [[SV Werder Bremen]] - [[VfL Wolfsburg]]
|}