Thanksgiving: Verskil tussen weergawes

255 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
Faith ann reid
k (Verplasing van 59 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q13959)
(Faith ann reid)
Etikette: Visuele teksverwerker Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
[[File:The First Thanksgiving cph.3g04961.jpg|thumb|right|250px|Die eerste Thanksgiving. Geïdealiseerde skildery deur Jean Leon Gerome Ferris (1863-1930)]] '''ThanksgivingThanks''' of '''Thanksgiving Day''' ('''Action de grâce''' in [[Frans]]sprekende [[Kanada]]), is 'n tradisionele [[Noord-Amerika]]anse vakansiedag wat as 'n soort oesdankfees gevier word. Die datum en oorsprong van die eerste Thanksgiving-feesviering bly omstredestrede, maar die eerste gedokumenteerde Thanksgiving-fees is op 8 September 1565 in die huidige St. Augustine (deelstaat [[Florida]]) gehou.<ref>[http://www.usatoday.com/life/lifestyle/2007-11-20-first-thanksgiving_N.htm ''First Thanksgiving''. In: ''[[USA Today]]'', 20 November 2007]</ref> Alhoewel navorsing reeds die teendeel bewys het, word daar nog dikwels na die feesviering, wat in 1621 by die [[Plymouth, Massachusetts|Plymouth]]-plantasie in die gelyknamige kolonie plaasgevind het, as die eerste Thanksgiving verwys.
 
Deesdae word Thanksgiving in Kanada op die tweede Maandag in [[Oktober]] en in die [[Verenigde State]] op die vierde Donderdag in [[November]] gevier. Die tradisionele [[Thanksgiving-ete]] vind saans as 'n familiebyeenkoms plaas en bied geleentheid vir dankbetuigings en die uitspreek van wense.
Anonieme gebruiker