Verskil tussen weergawes van "Boom van Samespreking"

Verwyder herhaling
(Taalsorg, integreer weer van die oorspronklike teks)
(Verwyder herhaling)
Hierdie plaas was voorheen die eiendom van pres. [[M.T. Steyn]], die laaste Staatspresident van die [[Oranje-Vrystaat]]. Gesprekke met vriende en besoekers en beraadslagings met lede van die regering van die Republiek van die [[Oranje-Vrystaat]] het dikwels in die opelug onder die skadu van hierdie boom plaasgevind. Ook nog na die [[Tweede Vryheidsoorlog]], nadat Steyn uit Europa teruggekeer het, het hy vanuit Onze Rust as leier en raadgewer vir die Afrikanervolk opgetree het.<ref name=":0" />
 
Die groot simmetriese boom, is ongeveer 400 m400m reg wes van die woning geleë en baie van die belangrike en deurslaggewende samesprekings het in die skaduwee van hierdie boom plaasgevind. Hier het die President ook dikwels persoonlike rus en vrede gaan soek.<ref name=":0" />
 
Die boom is in 1950 tot gedenkwaardigheid verklaar.
3 195

wysigings