Quanita Adams: Verskil tussen weergawes

443 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Begin)
 
No edit summary
| Webwerf =
| imdb = 1461118
| Toekennings = Verskeie, sien teks.
}}
 
'''Quanita Adams''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse [[akteur|aktrise]] wat in verskeie verhoog-, rolprent- en TV-produksies opgetree het. Sy het rolle in films soos ''Forgiveness'' (saam met [[Arnold Vosloo]]), ''Cape of Good Hope'' en ''Skeem'' vertolk. Van haar noemenswaardige teaterwerk sluit in ''Truth in Translation'' en ''At Her Feet''. Sy het ook in TV-reekse soos [[Binnelanders]], ''Orion'', ''Erfsondes'' en ''Villa Rosa'' gespeel.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
== Pryse ==
Adams ontvang die Fleur du Cap-prys in 2004 vir haar spel in ''Cissie'' en is ook vir haar optrede in [[Athol Fugard]] se ''Valley Song'' bekroon. Saam met Elton Landrew het sy die Fleur du Cap vir hulle spel in ''Boesman and Lena'' ontvang (deur Athol Fugard en onder regie van Iames Ngcobo).
* 2003 – Fleur du Cap-prys vir die beste spel in 'n revue vir ''For Colored Girls…'' (saam met Amrain Ismail-Essop, Jacqui Pickering, Roshina Ratnam en Warona Seane)
* 2004 – Fleur du Cap-prys vir beste aktrise vir ''Valley Song'' en ''At Her Feet''
2006 – SAFTA-toekenning vir Beste Aktrise – Film
* 2008, 2009 – Fleur du Cap-prys vir beste byspeler vir ''Cissie''
* 2013 – Fleur du Cap-prys vir haar hoofrol in ''Boesman en Lena'' (saam met Elton Landrew; deur Athol Fugard en onder regie van Iames Ngcobo).
 
<!-- == Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
-->
{{Saadjie}}