Verskil tussen weergawes van "Henk Kamp"

1 338 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met ''''Henricus Gregorius Jozeph (Henk)''' (Hengelo, 23 juli 1952) is 'n Nederlands politikus vir die People's Party vir Vryheid en Demokrasie.')
 
k
'''Henricus Gregorius Jozeph (Henk)''' (Hengelo, 23 juli [[1952]]) is 'n Nederlands [[politikus]] vir die [[People's Party vir Vryheid en Demokrasie]]. Is nou minister van Ekonomiese Sake.
 
==Biografie==
 
Henk Kamp studeer aan die Sentrum vir Fiskale Studies (onderdeel van die Nederlandse Belasting Diens) en gaan werk as fiskale speurder. Hieronder 'n oorsig van sy verdere beroepe.
 
* lid stadsraad van Borculo, van 5 September 1978 tot 12 April 1994
* wethouder (onder andere belas met openbare werke, ruimtelike ordening, behuising, sport, ekonomiese aangeleenthede en omgewing) van Borculo, van 29 April 1986 tot 12 April 1994 (locoburgemeester van 1990 tot 1994)
* lid Provinsiale State van Gelderland, van Julie 1986 tot Mei 1994
* lid [[Tweede Kamer der Staten-Generaal]], van 17 Mei 1994 tot 22 Julie 2002
* [[Minister]] van Behuising, Beplanning en Omgewingsbestuur, van 22 Julie 2002 tot 27 Mei 2003
* Minister van Verdediging, van 12 Desember 2002 tot 22 Februarie 2007
* lid Tweede Kamer der Staten-Generaal, van 30 Januarie 2003 tot 27 Mei 2003
* lid Tweede Kamer der Staten-Generaal, van 30 November 2006 tot 18 Desember 2008
* Kommissaris vir Bonaire, Sint Eustatius en Saba, van 1 Januarie 2009 tot 10 Oktober 2010
* Minister van Maatskaplike Welsyn en Indiensneming, van 14 Oktober 2010 tot 5 November 2012
* Minister van Ekonomiese Sake, vanaf 5 November 2012
 
==Bronne==
* [http://www.parlement.com/id/vg09llld8opq/h_g_j_henk_kamp], Parlement en Politiek (Nederlandstalig)
99

wysigings