Verskil tussen weergawes van "Leer (toestel)"

4 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Lere kan van [[metaal]], [[hout]] of selfs van [[tou]] gemaak word. Daar is hoofsaaklik twee soorte lere: rigiede (stewige) lere en toulere.
 
Rigiede lere kan rond gedra word, maar word soms permanent geïnstalleer, soos in [[swembad]]dens of teen [[toring]]s en stapelbeddens[[stapelbed]]dens. Nie-permanente lere word teen voorwerpe gestut, of kan vrystaande gebruik word. Sommige lere kan verleng of opgevou word, wat dit makliker maak om hulle op te slaan en weg te bêre.
 
Toulere word meestal gebruik om teen bome of rotswande te klim. Sulke lere moet ten minste aan die bokant aan iets vasgebind wees. Dit is moeiliker om 'n touleer as 'n rigiede leer te gebruik. 'n Touleer kan egter maklik opgerol en weggebêre word.