Verskil tussen weergawes van "Bobslee"

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Bobsleigh World Cup Igls 2011.jpg|duimnael|Die bobslee-wêreldbeker van 2011 in [[Innsbruck]].]]
 
'''Bobslee''' is 'n [[sport]] wat tydens die [[Olimpiese Winterspele]] beoefen word waartydens die deelnemers met 'n vaartbelynde [[slee]] teen 'n ysbaan[[ys]]baan afgly. Die sport se naam is van die Engelse werkwoord ''to bob'' afgelei, wat beteken om op en af te beweeg. Deelnemers beweeg hulself vorentoe en agtertoe op die regte plekke vorentoe en agtertoe om te versnel.
 
Die slee gly op twee onafhanklike pare lopers, waarvan die voorste paar gedraai kan word. Daar is twee- en vierpersoon bobsleë wat op aangelêde bane met verhoogde draaie gebruik word. Voorskrifte ten opsigte die gewig van die slee en deelnemers verhoed dat die resultate van die wedstryde deur die gesamentlike massa van die slee en deelnemers bepaal word.