Verskil tussen weergawes van "Messier 98"

28 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Defaultsort)
{{Inligtingskas sterrestelsel
| naam= Messier 98
| beeld= M-98.jpg
| onderskrif=
| soort= [[Sterrestelsel#Klassifikasie|Oorgangspiraalsterrestelsel]]
| skynmagnitude= 11
| absolute magnitude=
| afstand= 54,1 miljoen
| ouderdom=
| grootte= 9,8 × 2,8 [[boogminute]]
| name= M98, NGC 4192, UGC 7231, PGC 39028
}}
 
'''Messier&nbsp;98''' of '''M98''' (ook bekend as '''NGC&nbsp;4192''') is ’n [[Sterrestelsel#Klassifikasie|oorgangspiraalsterrestelsel]] sowat 54,1&nbsp;miljoen [[ligjare]] van die [[Aarde]] af in die [[sterrebeeld]] [[Berenice se Hare]]. Dit is in 1781 deur [[Pierre Méchain]] ontdek saam met [[M99]] en [[M100]], en [[Charles Messier]] het dit in dieselfde jaar in sy [[Messier-voorwerp|katalogus]] van [[komeet]]agtige voorwerpe opgeneem. M98 het ’n [[blouverskuiwing]] en beweeg teen 140&nbsp;km/s in ons rigting.<ref name="ned">{{cite web
| title=Nasa/IPAC Extragalactic Database
| accessdate=2006-11-18}}</ref>
 
== Virgo-swerm ==
M98 behoort tot die [[Virgo-sterrestelselswerm|Virgo-swerm]], ’n groot, nabygeleë [[sterrestelselswerm]].<ref name="binggelietal1985">{{cite journal
{{cite journal
| author=B. Binggeli, A. Sandage, G. A. Tammann
| year=1985
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://messier.seds.org/m/m098.html SEDS: Messier 98]
* [http://web.archive.org/web/20050330220820/http://seds.lpl.arizona.edu/Messier/m/m098.html Arizona.edu]
{{WikiSky}}
{{CommonsKategorie-inlyn|Messier 98}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http[://en.wikipedia.org/wiki/Messier_98:Messier 98|Engelse Wikipedia]</small>]
 
{{Lug3|12|13|48.3|+|14|54|01|60000000|aansig=titel}}
{{Messier}}
 
[[Kategorie:Messier-voorwerpe|90098]]
{{DEFAULTSORT:Messier 098}}
[[Kategorie:Messier-voorwerpe|90098]]
[[Kategorie:Spiraalsterrestelsels]]
[[Kategorie:NGC-voorwerpe]]