Verskil tussen weergawes van "Panteon"

18 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
Opruim
k (Wysigings deur 141.91.210.12 teruggerol na laaste weergawe deur Addbot)
(Opruim)
’n '''Panteon''' (van [[Grieks]] [[wikt:Πάνθειον|Πάνθειον]][http://www.perseus.tufts.edu/cgi-bin/ptext?doc=Perseus%3Atext%3A1999.04.0057%3Aentry%3D%2377433] - ''pantheion'', letterlik ’n "tempel van alle gode", onsydig van ''πανθεῖος'' - ''pantheios'', "van alle gode", van ''[[wikt:παν|πᾶν]]'' - ''pan'', "alle" + '' [[wikt:θεῖος|θεῖος]]'' - ''theios'', "van die gode", van ''[[wikt:θεός|θεός]]'' - ''theos'', "god") is ’n groep gode van ’n spesifieke [[religie]] of [[mitologie]]. Die term word in die besonder gebruik wanneer, soos in die [[Griekse mitologie]], die godewêreld duidelik gestruktureer is, met ’n bepaalde hiërargie, omskryfde familieverhoudinge en afgebakende take.
 
Die familiebande en hiërargie in sulke panteons kan by baie volke teruggevolg word na voorvaderverering of die aanbidding van patriarge.
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http[://en.wikipedia.org/wiki/Pantheon_:Pantheon (gods)]]''
{{Verwysings}}
 
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:Griekse mitologie]]
[[Kategorie:Mitologie]]
[[Kategorie:Religie]]
 
[[kk:Пантеон]]