Verskil tussen weergawes van "Joseph Heller"

1 greep verwyder ,  4 jaar gelede
k
k (ortografie: 'n)
 
== Biografie ==
Sy ouers was [[Jode|Joodse]] immigrante vanaf [[Rusland]]. Sy vader sterf toe hy net vier jaar oud was. Na skool werk hy as die assistant van 'n ystersmit, 'n boodskapper en as 'n liasseerklerk. Hy sluit by die Amerikaanse lugmag aan in [[1942]], en vlieg meer as 60 sendings twee jaar later in [[Italië]]. Na die oorlog begin hy studeer en verkry sy M.A. in [[Engels]] in 1949. Na 'n jaar in Engeland as 'n [[Fulbright-student]] , doseer hy vir twee jaar by die ''[[Penn State University]]'' en daarna as 'n kopieskrywer vir 'n klein advertensiemaatskappy.
 
In [[1981]] doen Heller [[Guillian-Barré-sindroom]] op. Hy bring ses maande in die bed deur voordat hy begin herstel. In [[1984]] skei hy van Shirley, sy vrou van 35 jaar, en trou met Valerie Humphries, die verpleegster wat betrokke was by sy herstel. Hy sterf aan 'n hartaanval kort nadat hy sy laaste roman voltooi het.
96

wysigings