Difference between revisions of "Wim de Villiers"

no edit summary
(Rol weergawe 1550194 deur BooysenN (bespreek) terug.)
'''Willem "Wim" Johan Simon de Villiers''' (gebore 1959) is sedert [[2015]] rektor en visekanselier van die [[Universiteit Stellenbosch]] (US). Hy het die universiteit se eerste bruin visekanselier, [[Russel Botman]] opgevolg, wat skielik dood is van 'n hartaanval in Junie 2014.
 
De Villiers was voorheen die Dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die [[Universiteit van Kaapstad]].<ref name="mg">[https://mg.co.za/article/2014-12-01-wim-de-villiers-named-new-stellenbosch-university-vice-chancellor Wim de Villiers named new Stellenbosch University], [[Mail & Guardian]], 01 Desember 2014</ref>
623

edits